Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike Vrystaat (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
24 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n dinamiese jong enkel mamma van `n amper 3 jarige seuntjie. Ek het 'n borrelende persoonlikheid en is baie kriatief. Ek is mal daaroor om iets met my hande te kan doen. Ek is opsoek na `n man wat my voete onder my kan uitslaan en my kan lat glo daar is nog goeie romantiese mans in die wereld, `n Man wat nie gaan maun oor my seuntjie nie en nie `n probleem met hom het nie, Ek het `n man nodag wat my op sy hande sal dra, want glo my ek verdien dit. Ek is nie vol fumies nie, maar ek weet net wat ek in die lewe wil he, Ek dink aan die toemkoms en een my seun se toekoms en wat goed en reg is vir hom.

Ek is nie sommer iemand wat op sosiale media iemand soek nie, maar `n vriendin het gese vat `n kans

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek `n man wat Moeiete doen, wat vir my een ding se en dit ook wys. `n man wat my seuntjie aanvaar en my aaanvaar soos ek is. Ek soek iemand wat romanties is en die extra vir my sal doen, Wat rerag omgee. Hy moet darm ambusie he en `n goeie werk. Iemand wat nie op my sal verneek nie en elke aand in clubs of kroeg rondhang nie.

Soos ek se ek is nie vol fumies nie ek soek net wat ek verdien.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Wild
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
TV Programme:
Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Naaldwerk; Sing; Toneelspel
Sport:
Dans; Kampering; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans