Loiza

27 – Napier, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na my pot se deksel. Die een met wie ek als kan deel en my lewe mee saam kan geniet en net my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Napier, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

We'll eks nie eindelik een vir oor myself praat nie, maar here goes. Ek is n eerlike opregte plat op die aarde mens, wat n bietjie liefde in my lewe wil he. Ek is mal oor die natuur en vetplantjies by mekaar maak, ek hou van dans, kook, en is mal oor musiek. Ek hou van uit gaan, maar my ideale plek is by di huis, met n lekka kosmaak sessie en goeie geselskap. Ek hou nie arogansie nie, en daarom as jy arogant is hou asb verby. Ek is mal oor gordyne maak en scatter cushions, dit my beroep ook, maar ook my passie. Ek glo jy moet jou drome na streef, en sien myself as n go getter. Eks baie positief en lief vir die lewe, en sal nie omgee om iemand wat dieselfde oor di lewe voel te ontmoet nie.

Haar Ideale Pasmaat

Eks opsoek na n eerlike, betroubare man, iemand met ruggraat en nie bang is om op te staan vir dit wat hy in glo ni, maar moet my met respek en liefde behandel. Eks baie lief vir die natuur en hoop om iemand t kry wat ook lief is vir di natuur, en diere. Ek sal graag iemand wil ontmoet wat liefde kan wys en weet hoe om dit te ontvang en met my kan deel wanneer hy bly of ongelukkig is, m.a.w iemand wat lekka kan kommunikeer en gesels met my. Moet n oop hart he en liefde kan wys v mede mens.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Punk; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Stap; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde