Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wildernis, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n vriendelike en gemaklike persoonlikheid, kom maklik met mense oor die weg. Geniet die natuur, reis, kampeer, sport, lees en tuinbou. Ek geniet dit om saam met my metgesel na die sons ondergang te kyk met 'n glasie wyn in die hand of sommer net lekker te gesels. Ek is n romantiese persoon en hou van n romantiese verhouding. Sal my maat op die hande dra en met liefde, deernis en omgee behandel en verwag dieselfde van haar.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat die goue jare saam met my kan geniet, daarvan hou om bederf te word en graag alles saam doen en deel. Iemand wat die mooi in die lewe kan sien en leef vir elke dag sonder om deur gister gepla te wees. As sy daarby ook nog romanties is is dit n plus punt.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Lees; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport:
Jag; Kampering; Rugby; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties