VanHarte28VanHarte28

VanHarte28

37 – Hartbeespoort (Harties), Noord-Wes, Suid-Afrika

Moeg om seer te kry, en opsoek na my "Sewe Oseane" sielsgenoot!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort (Harties), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gek oor die natuurlewe, braai, visvang, enige avontuur, die see, rooiwyn en ek het 'n baie sagte plek in my hart vir diere.

Ek hou van aanraking en het baie liefde om te gee!

Ek het so pas vanaf Kaapstad na Gauteng verhuis en ek het 'n wonderlike 16jare seun wat my bly.

Ek is mal oor die somer, ek is glad nie 'n winters mens nie, en wil soveel moontlike tyd in die buitelug spandeer al is dit by die huis.

Ek kyk graag na die sonsondergaan & wil ek dit deel met 'n spesiale persoon en is ek moeg daarvan om al's wat lekker is alleen te doen in my lewe.

Ek haat dit om inkopies te doen, een tot twee keer per week is oor as genoeg dankie, ek is nie 'n shopaholic nie.

Ek is 'n baie spontane persoon, ek hou baie daarvan om te lag en die lewe net voluit te geniet saam goeie vriende en die meeste te maak van elke oomblik!

Die lewe is te kort om tyd te mors op onbenullighede, so as jy beplan om in my lewe te kom, moenie eers daaraan dink om met my hart kom mors nie.

Haar Ideale Pasmaat

Om my hart te wen moet jou bedoelings werklikwaar opreg en eerlik wees vanaf die begin.

Wees net jouself want dis daai ou wat ek wil leer ken & lief he.

Jy moet ten minste van die buitelewe, natuur en diere hou en natuurlik baie liefdevol wees!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Haarstyl:
Medium; Wild
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Rock
Boeke:
Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Motorherstelwerk
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Boogskiet; Dans; Driekamp; Jag; Kampering; Perdry; Rugby; Seil; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek haat dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig