Pixie123Pixie123

Pixie123

24 – Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Intelligente Enkel Ma

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Frans
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Regte
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
24 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is `n passievolle mens wat bereid is om uiters hard te werk vir wat ek in die lewe wil he. Ek hou myself nie besig met pophuis politiek en klein goedjies nie. Ek geniet goeie boeke en flieks, `n sterk glas whiskey of droe wit wyn en goeie geselskap. Ek is mal oor squash speel en swem as ek die tyd het. Ek spandeer soveel tyd mooontlik met my dogtertjie en sy kom altyd eerste.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na `n man wat weet wat hy in die lewe wil he. Die man wat by my sal pas behoort my nooit te verveel nie, sal my kop aan kop kan aanvat in enige onderwerp, moet met my kan gesels oor boeke, flieks, kuns, die lewe, die wereld en alles wat daarmee gepaard gaan. Bo alles, moet hy my dogtertjie aanvaar. Ek stel nie belang in iemand wat my tyd gaan mors nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Pixie123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Inkopies; Joga; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Professionele atleet
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Jag; Muurbal; Perdry; Rugby; Stap; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Mag; Rykdom
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters