Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Spaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Leeu; Boogskutter; Steenbok; Visse | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Spaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Italiaans; Portugees; Spaans | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is spontaan, lojaal en vriendelik, en hou nie van mense wat nie vir my jok of vals beskuldig van iets wat ek nie gedoen het nie, as jy eers my vertroue in jou "geskend" het sal ek jou nooit weer vertrou nie, ek kan jaloesie nie verdra nie. Ek hou van sport en is 'n vol bloed BLOU BUL, ek is lief vir lees al kom ek nie altyd daarby uit nie omdat ek te besig is. Ek hou van kamp en alle adrenalien sporte ek is ook 'n groot fliek vlooie!!! Ek werk hard en wil suskesvol wees in wat ek doen.
Haar Ideale Pasmaat
My perfekte pasmaat moet my baie laat lag en goeie sin vir humor hê, moet goed na homself kyk - goed gebou wees en 'n man wees met 'n groot hart, lief wees vir kinders en diere. Hy moet hou van alle sporte en oor enige iets van gesels( goeie algemene kennis hê). Ek dink die belagrikste aspek in 'n verhouding is vertroue want wantrouheid kan 'n verhouding maak of breek!!!
Wat Haar Vriende Sê
BOKSERKI9 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Valskermspring; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Visse |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Kasteel in Skotland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |