Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
151cm (4' 11.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
36 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n sprankelende, lewenslustige, lag-uit-jou-maag persoon wat mal is oor mense! Ek loop oor van liefde en vriendelikheid en glo dat ek nie 'n kwaai been in my lyf het nie. Ek is baie opreg en eerlik en kan mense wat jok nie verdra nie. Ek dra my hart op my mou en is nie om te sê hoe ek voel nie. Ek staan sterk in my beginsels en opinies.
Ek hou nie daarvan as mense agterbaks, skynheilig of oneerlik is nie. Ek het regtig ook nie tyd vir speletjies speel nie.
Ek is 'n baie gemaklike persoon wat ewe maklik 'n boek kan lees as wat ek wyn proe! Ek is oop vir amper enige iets en geniet dit om tyd saam met mense te spandeer, hoe dit nou ookal mag sy.
Ek glo regtig dat die lewe is wat jy daarvan maak - geen dag of tyd is net negatief nie, net soos wat alles nie net altyd positief is nie. Ek is 'n realis met my kop in die wolke wat smag na 'n betekenisvolle verhouding met 'n man wat my sal koester.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van 'n man wat weet wie is hy sonder om aggresief te wees daaroor. Iemand wat kan leiding neem, iemand wat sterk en sag is. Ek is op soek na 'n man wat my kan laat lag, wat my laat voel asof ek die belangrikste persoon ooit is, wat nie skaam is om sy gevoelens te wys wanneer dit saak maak nie.
Ek is op soek na 'n maat wat ten alle tye eerlik en opreg is, maar nie met die doel om seer te maak nie. Ek is dood eerlik as ek sê dat ek genoeg hartseer al gehad het in my lewe en op soek is na standvastigheid, deernis, liefde, respek en wedersydse gedeelde gevoelens.
Ek het twee kinders wat nommer 1 in my lewe is en ek soek iemand wat dit waardeer en verstaan.
In my opinie vernietig disrespek en mishandeling 'n verhouding so dit is twee van my nie-onderhandelbare emosies - moenie my misbruik nie.
O, en so op 'n laaste not: ek is nie op soek na 'n vinnge vry of 'n roll in the hay nie...
Wat Haar Vriende Sê
Nessa37 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Topverkopers; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Joga; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Rugby; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |