Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 02 April 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Frans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Fins; Frans; Italiaans; Japannees; Koreaans; Nederlands; Pools; Portugees; Sjinees; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is lojaal, romanties, hardwerkend en stel baie in kultuur (veral klassieke musiek, boeke en films), natuur. letterkunde en die goeie dinge in die lewe (goeie kos en goeie wyn) belang. Foute het ek beslis, maar ten spyte daarvan dat ek selfvertroue het, plaas ek myself nie in die middelpunt nie. Ek kan my dus ook absoluut met jou ideale en drome vereenselwig.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is nie perfek nie en jy hoef ook nie perfek te wees nie. Ons moet eenvoudig bymekaar "pas". Daar is nie 'n resep daarvoor nie. Sy moet beslis 'n goeie gespreksgenoot wees. Wanneer ons by 'n romantiese aandete elkeen met 'n glas rooiwyn sit, moet ons vir mekaar iets te sÍ hÍ. Dit is belangrik dat elkeen ook sy en haar individualiteit behou (ons hoef nie 24 uur per dag saam te wees nie), maar die wesentlike dinge in die lewe (veral waardes) moet ons deel. Alhoewel ek nie baie kerk-toe gaan nie, is die Christelike godsdiens vir my die allesbepalende riglyn vir die lewe.

Ons moet nie moeg raak vir mekaar se geselskap nie. Ek hou wel daarvan om ure alleen 'n boek te lees en sal nie omgee as sy ook haar stokperdjies alleen beoefen nie. Ek het egter nie "boy's nights" sonder haar nodig nie.

Sy hoef nie Afrikaanssprekend te wees nie, maar moet ten minste bereid wees om Afrikaans te leer. Afrikaans en die voortbestaan daarvan as akademiese en kultuurtaal is vir my baie belangrik.

Ek is baie lief vir die natuur en natuurbewaring is vir my baie belangrik. Ek is egter nie juis 'n troeteldier-mens nie. 'n Hond wat in die tuin bly kan (dalk) werk, maar ek hou nie van 'n dier in 'n huis nie.

Wat Sy Vriende SÍ

BolandseRomantikus het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Reis
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Skilder; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Kampering; Rotsklim; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Eerlikheid:
Uiters