Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My mense beskryf my as energiek en borrelend. Kan ook baie ernstig wees. Crazy oor die natuur, diere. ek's 'n bos mens nie 'n stads mens nie. Het groot geword op 'n plot. Die gesegde wat se "vat elke dag soos dit kom" sal ek verander in " maak elke dag soos wat jy dit wil he. Mal oor verrassings en om verrassings te gee. Hou daarvan om iemand spesiaal te bederf.

Haar Ideale Pasmaat

Hou daarvan dat 'n man ingestel is op my. Gesels oor absoluut alles. Verkieslik nie roker. Eerlikheid en respek. Hou van vas dans, duik, stap. Geen langafstand verhouding nie want dit werk nie, veral nie aan die begin van 'n verhouding waar mens mekaar moet leer ken en die verhouding moet groei nie. Ek hou van 'n langer man as ek. Moet beslis van diere en die natuur hou. Ek het twee kabouters wat in my lewe is. Ek het 'n seuntjie van 3jaar en 'n dogtertjie van 4jaar. So as jy nie van klein kids hou nie jammer vir jou.

Wat Haar Vriende SÍ

Ruby43 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Skubaduik; Stap; Staptogte; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie