Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Stellenbosch (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n baie vriendelike persoon, hou van uitgaan en die natuur en nuwe goed probeer met nuwe mense. Mal oor kos maak en fliek en die strand. Ek is n boerseun van harte en n manlike man wat nie rook en s nou en dan die wyntoer ding doen. Ek kook , braai en maak kos vir pelle en hou daarvan om oorsee te reis. Ek is in bemakring en glad nie skaam persoon nie. Ek gaan waarvan ek hou en kry wat ek wil he. My uitkyk op die lewe is dat mens elke dag moet lewe asof dit jou laaste is. Ek werk heeltemal te hard so het iemand nodig wat my bietjie kan intoom hou , ek is ook baie romanties in a baie manlike manier lol... Siek my sielsgenoot wat ek aan my pelle kan voorstel en n lewe kan bou...

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet jou eie werk he en n sukses daarvan kan maak, jy moet n lus vir die lewe he , ssam met my kan goed doen en sosiaal wees , ek soek n manlike ou maar wat so nou en dan kan romanties wees ook. Ek hou van fliek en biinehuis wees maar ook van buite aktiwiteite , die strand, die berge en lekker feeste en wyntoere. Jy moet gemaklik wees met jouself en my kan laat lag, dis altyd n bonus.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig