Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 02 Maart 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
27 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands; Russies; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

I'm looking for that special someone who will share my passion for toast, all kinds of toast -- white toast, whole-wheat toast, rye toast, toasted bagels (and when I'm feeling wild and crazy, a Pop Tart.) To me, toast is the ultimate turn-on. There is nothing like a woman who smells like toast! I picture us sitting on a couch in front of my sixty toasters, getting nice and toasty, sipping brandy from glasses with croutons floating in them, talking endlessly about the splendors of toast. Perhaps one day you will ask me to spread butter and jam on your body. Or cream cheese -- I'm not particular. Are you that special woman?

Eintlik hou ek meer van braai as van toast, maar ek moes die blokkie vol maak :-) Ek's eerlik, lojaal en soms bietjie weird. Soms stil, skaam en terug getrokke voor vreemde mense en dan weer katjie van die baan saam my vriende.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat lekker kan gesels, goeie sin vir humor het en my sal laat glimlag net om aan hulle te dink.
Dis nie maklik om spesifieke eienskappe te noem nie aangesien elke vrou spesiaal en uniek is op haar eie manier.
Self Antie Stienie sal 'n goeie maaitjie wees, maar dalk nie dating materiaal nie....

Wat Sy Vriende SÍ

BlouoogRidder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Growwe Humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Teater toe gaan
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Stap
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)