T_Man93T_Man93

T_Man93

24 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Dis n kwessie van soek net na jou [geskrap]

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 21
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Spaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is goeie mens met 'n opregte hart. Ordentlikheid is wat ek wil he mense moet van my sien asook my liefde vir die Here en familie. Die vraag is eerder wie wil nie mekaar beter leer ken ni. Lewe is te kort om verby mekaar te lewe. Ek gaan niemand probeer oor tuig ni :) Ek is anders en het oor mag liefde wat binne my broei. Ek is groot gemaak met die doel om n vroumens op my hande te dra, God kom eerste en geliefde tweede in my lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat kan sien wat n ou vir haar doen. Iemand wat nederig is en plat op die aarde. God moet eerste in hul lewe wees want dit is die fondasie waarop n verhouding gebou word. Iemand wat ni geld jaag ni maar wat smag na liefde, en laastens iemand wat alles saam my kan doen en ek saam haar

Wat Sy Vriende SÍ

T_Man93 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Fietsry; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters