Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Nie-amptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n doodgewone ou, nie veel hangups en geite nie. Ongelooflik baie lief vir my seun. Ander se behoeftes en wants is belangrik vir my, maar soms wil ook ook h dinge moet op my manier gedoen word. Ek ry fiets en speel golf as daar kans is tussen rugby en krieket afrigting by die skool. Hou van braai en kuier by die huis en hang nie rerig in pubs in kroee rond nie, maar hou v n lekker ete by gepaste restaurant en sal daar kuier tot hulle ons wil toesluit. Vat elke dag soos hy kom, maar wil elke aand voor ek gaan slaap tevrede wees dat ek die dag goed aangepak het en bereik het wat ek moes.

Sy Ideale Pasmaat

Dood gewone girl next door. Iemand wat net soos ek klaar is met jol en elke aand uitgaan. Iemand wat my en my seun sal aanvaar vir wie en wat ons is, en in alles sal deel. Iemand by wie ek myself kan wees, en iemand wat nie voorgee sy is iets wat sy nie is nie.
Dis moeilik om iemand ideal te beskryf, want niemand v ons is 100% perfek nie, dit gaan oor hoe om die verskille tussen mekaar te oorbrug en mekaar te aanvaar.

Wat Sy Vriende S

shimanospez het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Basketbal; Bergfiets; Gholf; Kegelbal; Krieket; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stoei; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters