Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Om jou lief te he en een te wees vir altyd.
Om naby jou te wees dat ek jou kan aanraak.
Om saam jou te lag, saam jou te huil, met jou te praat, om saam jou stil te wees.
Om elke aand naby jou te wees, langs jou wakker te word elke oggend. Om my geheime met jou te deel en om eerlik te wees met jou.
Om jou te verstaan en te respekteer.
Om skuiling in jou te vind as ek bang word, en om jou vas te hou as ek warmte nodig het.
Om by jou te wees deur elke seisoen, saam jou te loop in die son en op te krul saam jou in die koue.
Om jou te versorg as jy siek is, en om bly te wees saam jou as jy bly is. Om saam jou oud te word, en by jou te wees tot die einde.
Net met jou alleen, wil ek al die dinge he.
Vir jou alleen, sal ek al die dinge doen.
Net vir jou, al my liefde sal ek gee!

Verder is ek net 'n boere vrou, hou van die buitelug, mal oor die natuur, die see, visvang, kamp, braai en sommer net 'n romantiese kampvuurtjie. Ek is 'n totale romantikus, hou nie van rusies nie, het 'n goeie sin vir humor, hou van musiek, net nie kopkap (heavy metal) nie. Ek hou van kook, bak en brou, en ek bederf graag. Ek wil alles deel met die regte persoon, hou nie van geheime en leuens nie. Ek sal jou vertrou tot jy my rede gee om jou nie meer te vertrou nie. Jy moet my beste maat wees, my partner in crime lol! En jy moenie my boelie omdat ek 'n sagte hart het nie. Ek lief die reuk van die aarde na die reen, die reuk van vars gesnyde gras, die klank in die nag van wildediere of jakkalse. Krieke en paddas wat raas.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek opregtheid, eerlikheid, respek, geen geheime, getrouheid, dinge saam doen, en ook individueel kan funksioneer.Nie 'n boelie wees nie. Moet 'n goeie sin vir humor he, maar ook 'n steunpilaar. Moet liefdevol en romanties wees. Hou van die natuur, kamp, visvang, en alles wat mooi is.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Boeke:
Nie-fiksie; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties