Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands; Ander
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Ander
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys; Swart
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noors; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Ander
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

95% + van alle mense lees in elk geval nie die goed nie, so..... Die wat lees, geniet maar wat julle lees....

Vind uit en besluit self.

Daar is nie so iets soos n "volmaakte" person nie en het almal ook maar hul krulle en grille! Soos jy, het ek ook maar myne...
Hou van lag, grappe maak en n handvol wees as ek eers iemand ken, (Never a dull moment) Gunsteling gesegde : Altyd kalm, bedaard, arm maar lustig -( lus vir die lewe ne!)

JOU LIGGING IS NIE WERKLIK N BEPALENDE FAKTOR NIE. MITS DAAR N WERKLIKE BELANGSTELLING VAN BYDE IS, SAL DAAR OOK N UITWEG WEES OM MEKAAR TE WIL ONTMOET...

Alle mans het in een of ander mate "stingelgriep" en dit NIE die rede hoekom ek hier is is nie! Ek is ook nie hier net om n "quickie" op te tel nie en glo jy is ook nie. Almal soek daardie "spesiale een" om saam die laaste end te stap, hoe lank weet niemand nie!
Ons almal het n klein bietjie moeite gedoen om n profiel op te stel, en dit is ook geen moeite om vir een te s, "SORRY EK STEL NIE BELANG NIE" so verwyder maar daardie "Like" as jy nie van die person hou nie. Glo nie dit is te veel gevra nie, of is dit?

Nou toe ....... kom ons sit die bal aan die rol, en kyk wat gebeur .........
n Buitelewe mens en verkies die bos bo die stad, so kamp, jag (as die geleendheid daar is), visvang, stap, vlieg(microlight) ... alles wat mens in die buitelug kan aanvang, ....... dit is lewe!
Sien jy kans ....... gesels dan met my ....... dalk is daar n vonkie .. of dalk kan ons net pelle wees ......... (sonder voordele)
X game vir alles :-)

PS: I do not talk da tail so deliciously, maar sal probeer

Sy Ideale Pasmaat

Ek skryf niemand voor nie oor wie en wat jy moet wees nie. Net tyd sal leer waar pas mens in, of val jy uit....


Net so stukkie vir die dames om aan te kou: As jy maer of skraal gebou is, en "voel" dat daar n "paar ekstra kilo's" is, het jy n problem met jouself! EK HET NIE!!
So moet asb nie jok oor jou liggaamsbou nie!! God het jou volmaak geskape en jy is uniek!!
So ook met jou "vol ronde" of "kurwes op die regte plekke" is daar nie n problem nie! Jy is was jy is en daar is nie 2 of 3 "copy's" van jou nie! Jy is net so uniek, soos enige mens geskape!
Vetsug is nou wel n ander problem... en daar is mense wat aan so n siekte lei en daar is genesing en hoop vir almal!!!
.

Wat Sy Vriende S

Grapgat1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Perdry; Rotsklim; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Ander
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters