Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Doornkloof Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende beskryf my as iemand wat baie liefde vol en behulpsaam is.
Ek hou van eerlikheid en opregtheid. Ek hou nie van iemand wat met mense en hulle emosies mors nie. Ek is baie lief vir kinders maar ook bae streng.
My stokpertjie is naald werk en kraleties maak.
Vir pren en ontspanning speel ek met my kleinseun vna 2 jaar.
My uitkyk op die lewe is om mense te help soveel ek kan en om daar te wees vir my kinders soveel ek kan.

Om die beste te wees wat ek kan en om God met my hele hart lief te he en te dien.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet God lief he met sy hele hart, Priester en Profeet wees in sy eie huis. Hy moet kan lei in liefde en sy mede mens kan dien. Hy moet n goeie pa vir sy kinders wees en n goeie versoger wees.

Hy moet n goeie voorsiener kan wees en moet kan liefhe met sy hele hart.
Hy moet die lewe kan geniet en n grap kan vat en nie oor alles baklei nie. Moet kan goed regmaak om die huis, bietjie kan kook en MOET kan braai dis n groot vereiste. Ek lief braai!!!! Moet lief wees vir honde en katte en nie net maak of hy is nie.

Ek wil saam met hom gaan loop op die strand, fliek en goed regmaak. In die bed bly op n reendag en niks doen nie, wegloop van die werk af en gaan piekniek.

Leuns en geen respek nie dit sal n verhouding vernieting, voorgee om iets te wees wat jy nie is nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; ViŽtnamees
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Muzak; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Speurverhale
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Boogskiet; Branderplankroei; Branderplankry; Dans; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Krygskunde; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Seil; Skermkuns; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Tafeltennis; Tennis; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Knaagdier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig