manaleenmanaleen

manaleen

56 – Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Man alleen werk nie regtig nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek swaai nie my eie stert nie. Jy leer my ken en besluit self. Belangrik vir my is lag
in die lewe. Daar is nie tyd om oor die verlede te tob en duimsuig nie. Realisties is 'n sienswyse en ek kompeteer met niemand nie. Ek hou daarvan om dinge te doen waarvoor ek lief is en veral as ek 'n maat het om dit saam te geniet.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet die lewe geniet sonder "hang up's". Saam met my te deel in kamp, bootry en visvang tot ure se sit en vir die see te kyk. hou van die natuur en diere.

Wat Sy Vriende S

manaleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Snoeker; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters