Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die ridder op die perd bestaan nog.

Ek is n baie gemaklike mens, is sportaan en hou daarvan om die fyner dinge in die lewe te geniet. Mense vra altyd wat jou gunsteling tyd van die dag.... en dit moet vir my sons opkom wees, wat kan nou lekkerder wees as jy n koppie boere troos vat en die boot en die mis oor die berge sien verdwyn as die son opkom.

Ek mag jou dalk net verras met n gedig en n roos wanneer jy dit die minste verwag.

Ek is n baie verantwoordelike mens en glo aan kommunikasie. Ek glo ons beide het al n paadjie in die lewe geloop.... goed of sleg....anders sou ons nie die internet betree het nie.Dit is uiters belangrik om eerlik en opreg te wees. Net soos ek nie van jou gaan verwag om n model te wees nie. moet ook nie van my verwag om Mnr spiere te wees nie. Ek het n 6 pack maar hy net bietjie agter my maag versteek.

Ek het n goeie beroep en ek toer gereeld vir kort tye.

Ek is n trotse Pa van twee tiener kinders.

Vra gerus en jy sal n eerlike opregte antwoord terug kry.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlikheid en opregtheid ag ek baie hoog,
N dame/Vrou wat weet hoe om na haarself en die om haar om te sien.
Die Dame/Vrou wat geluk en liefde soek sal dit by my vind.
Ek verwag nie perfek nie net gemaklik.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Misdaad; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Westerse
Sport:
Atletiek; Bofbal; Boks; Boogskiet; Rugby; Ski; Waterski
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Opgewonde