Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 20 Oktober 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg (Pullenshope), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
AsiŽr; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Plat op die aarde, die ou langsaan tipe persoon. 'n Bietjie van 'n OCD. Hou van goed op hulle plek en skoon. Hou nie van goed wat rond le nie. Bietjie fanaties oor my huis. Hou van organiseerde omgewing.
Andersin is ek 'n redelike maklike mens om mee oor die weg te kom.
Het baie liefde om te gee aan die regte persoon.
Is baie lojaal en liefdevol. Hou daarvan om mense te bederf, maar gaan niemand se vloerlap of slaaf wees nie.
Ek glo daaraan dat dinge saam gedoen word
Ek is baie lief vir musiek, speel 'n paar instrumente, hou van fliek (dvd's) nie mal oor bioskope nie.
Hou van kosmaak en onthaal. Is in die kosbedryf (gastehuis)
Is mal daaroor om te ploeter in my tuin en in en om die huis. Is besig om my huis te restoureer.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik, lojaal, liefdevol.
Ek gee nie werklik om hoe 'n persoon lyk nie, verkies liewer die innerlike mooi in 'n mens. Daar is 'n hele klomp baie aantreklike mense wat skreeu-lelik van binne is.
Moet nie vir my bedrieg, besteel of lieg nie. Het te veel daarvan gehad.
Moet ook nie voorgee om iemand te wees wat jy nie is nie. Wees net jouself.
Moet net my aanvaar soos ek is en nie my probeer verander om meer te pas na wat jy wil he nie. Ek sal presies dieselfde met jou wees.
Geen suiplappe nie. Het dit ook al te veel beleef.
Die heel belangrikste ding- Moet nooit jou hand vir my lig nie. Dit is iets wat onmiddelik 'n verhouding sal vernietig.
Soek net 'n normale, eerbare, liefdevolle man wat ek my lewe mee kan deel.
Sal verkies dat hy 'n harige man is. He He. Hou van so 'n bietjie van 'n beer...

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Harerig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Programme:
DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gimnastiek; Liggaamsbou; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Skaam