Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Tweeling; Leeu; Weegskaal; Waterdraer; Visse
Lengte:
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike, oop persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe, plaas meisie, so 'n fliek gaan dit nie vir my doen nie. Ek hou nie van hooghartige, stywe mense nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van 'n man, man. Rugraatlose, paperts hoef nie eens te probeer nie. 'n Goeie sin vir humor is 'n moet. Ek hou nie van iemand wat die heeldag voor 'n computer sit nie, so 'n vaal IT oudjie gaan dit nou nie vir my doen nie. Video en computer spelletjies word nie onder my dak toegelaat nie. Dis nie 'n lewe vir my nie. Kom ons gaan stap eerder of jaag mekaar in die tuin rond. Dis seker maar dit. O, ja, ek is baie lank en dit sal help as 'n man langer as ek is. Verder pla die uiterlike my glad nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Bushbaby1977 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Kampering; Perdry; Rugby; Stap; Swem; Valskermspring; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters