Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Bonearo Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van avontuur, perde en kamp! Ek hou nie van kans vatters nie en as jy getroud is stel ek regtig nie belang nie!

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my voete onder my gaan uit slaan, hy moet redelik aantreklik wees maar hy hoef nie n adonis te wees nie, hy moet iemand wees wat God eerste stel en my tweede, nooit vir my jok nie n passie vir die lewe he. Was jy in die Army? Wel, dan stel ek eers belang! No wannabees! Ek wil gaan kamp, gaan seil of valskerm spring, iemand wat nie bang is om dinge saam met my te doen nie! Ek het vreeslik baie liefde om te gee en jy sal die gelukkigste man in die wereld wees om my te kry, want as jy my reg behandel gee ek my alles vir jou!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Duits; Frans; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fiksie; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport:
Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Kampering; Krygskunde; Perdry; Polo; Skermkuns; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Daar's niks beter nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Lang hare; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde