Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Umhlanga, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n omgee mens. Kom eintlik van plaas lewe af, maar onlangs kus toe verhuis. Lief vi buitelewe, rondreis, onthaal en ag somme dit wat die lewe lekke en mooi maak. Kan maklik ga visvang in dag en dan in aand opdress vi n elegante ete. Om langs die see te ga stap bring my vrede. Eerlikheid en opregtheid is my motto. Die lewe te kort en kosbaar om speletjies te speel. Soo lief vi lag.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na n ware opregte eerlike gentlemam. Moet kan lag, buitelewe geniet asook die fyner dinge in die lewe geniet. Ek is nuut in stad, en wil graag net vi eers vriendskap he. Die hele dating ding is nogals nuut en scary vi my. As jy nie opreg is en goeie waardes het nie, moet my asb dan nie kontak nie. Ek is nie die "one night stand" girl nie. Ek is opsoek na iemand met wie ek mooi betekenisvolle en gelukkige oomblikke kan deel.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Skilder
Sport:
Atletiek; Rolbal; Rugby; Snorkelduik; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters