Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dink aan die fliek Amelie se begin - 'n hele reeks, amper onsamehangede, beelde om uiteindelik 'n indruk te skep:

Die dreigende diepblou van wolke voor Vrystaatstorms, donderweer en bliksemstrale, die reuk van nat grond na die reen. Laat middag son wat pink-geel deur die bome flikker. Spierwit lakens wat in die son drooggeword het en vaagweg na winterveld ruik. Langarmdans en laat-nag-kuier-vure. Geurige kos, rooiwyn en goeie geselskap. Milo.

Appelfrummelpoeding. Musiek


Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op jou kind
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout,
Met Hanepoot se natrossies
Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind

INFPINFJ

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat kan leiding neem en nie terugstaan vir die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan nie. Eerlik, hardwerkend en geduldig - ek vra baie vrae... :)

Iemand wat sy sit op 'n perd ken en lief is vir dans, is altyd 'n bonus...

Ek glo, net soos ek nie myself kan of wil omvattend beskryf nie, dat alles uiteindelik onderhandelbaar is, behalwe geloof. Elke mens is uniek met goeie en slegte eienskappe - wat alles soveel meer interessant maak.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak; Versameling van sels, munte, ens.
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie