WolfOfWallStreet

55 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

aint we all looking for a perfect friend? yet we scroll past so many wonderful people out here. . .

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Aren't we all judgemental.
Scrolling through so many profiles (99 plus)
We or me will not meet anyone if we keep on doing this-its called judgemental
Come and say Hello to me!
I want to know you
Don't scroll by, tomorrow may be too late

I AM GAY. . daarom slegs dames asb.
Soos almal wil ek graag opregte VRIENDE ontmoet.
Klem op eerlik, reguit, Plat Op Die Aarde.......No Drugs No Alcoholism
Ek is uiters kieskeurig wat vriende aanbetref. Eerder alleen as bevriend met n persoon wie skandes maak en geen selfrespek het nie...

Ek kuier graag in klein groepies - n One on One.... hoe kleiner hoe beter,
is baie huisvas, geniet veral Afrikaanse of African Chant musiek.
My lewe bestaan uit my 3 honde en 'n kat.. my baba Schnauzer.
Ek deurnag graag met board-games soos Rummicub en Canasta maar dobbel gladnie. ONEINDIGE stories voer my mee....

As jy 'n sagte hart of, enigsens 'n hart vir jou medemens, hul waardeer en koester sonder enige skinder en verwyte ooit, dan kan ons dalk lekker gesels.
Ek dra denim 7 dae in n week...vermy dronk-praatjies en kuiers in geheel.

Haar Ideale Pasmaat

Jy is gay.
Jy verstaan mense maak foute.
Jy wys nooit vinger nie. Jy is eerlik en reguit. Ompaaie loop is uit.
Jy gebruik gladnie drugs of maak oormatig gebruik van alkohol nie.
Jy kuier graag en in klein groepies.
Jy is lief vir musiek en diere.
JY LIEF BOARD-GAMES.
Jy praat baie, jy kan (probeer) stories vertel......
Jou hart is sag en mooi, jy skinder nie jy verwyt mense nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Klassiek
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Rondspeel op die Internet
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Skietsport; Skubaduik; Veerpyltjies
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Dut
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Opgewonde