Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Deneysville, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
75
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Vanderbijlpark (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 78
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is 'n intelligente dame met mooi maniere, 'n skerp sin vir humor wat hou van goeie musiek, wat graag lees en van teater hou. Ek is reeds baie lank alleen en het geleer om vir myself te sorg.My vriende beskryf my as kalm, simpatiek en 'n goeie luisteraar.Ek is altyd reg om op te staan vir die "underdog". Ek is gebore en het grootgeword by die see en sou graag weer soontoe wil terugkeer. Ek hou daarvan om soggens met die geluid van voeltjies wakker te word ipv met 'n wekker.Ek sou graag tyd wou afvat om landvol te reis.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sou graag wou kennis maak met 'n rustige persoon met 'n sin vir humor,finansieel gemaklik, wat lief is vir die natuur, maar nie lief is vir baklei nie. Ek soek iemand wat lekker kan gesels, goed sosiaal kan verkeer, my somtyds sal bederf met ontbyt of 'n bos blomme, wat my familie sal aanvaar as sy eie,wat my altyd eerste sal stel en sal ken in alle besluite wat geneem moet word. Alhoewel uiterlike nie baie belangrik is nie, moet hy netjies op homself en sy omgewing wees.

Wat Haar Vriende S

kinnie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

kinnie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.