Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Maart 2018

Verander: 05 November 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans
Ander Tale:
Pools; Spaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n lewenslustige, positiewe en hardwerkende vrou. Ek oefen hard, hou van mense, die buitelewe, plaaslewe, dans, rugby, krieket en teater. Ek het vir lank my eie onderneming bestuur; en onlangs in Kaapstad 'n vaste aanstelling aanvaar - ek is dolgelukkig geniet elke oomblik van my loopbaan. Ek stel belang in politiek, joernalistiek, sport en die wereld ekonomie. Ek hou van reis en wil graag die opwinding van die lewe met iemand spesiaal deel. Ek geniet 'n glasie goeie wyn en braaivleis! Negatiewe mense dryf my teen die muur uit!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet net 'n lekker positiewe ou wees, gemaklik met mense, die lewe geniet, sportief wees en homself wees. Hy hoef nie ryk of windgat te wees nie, te "lekker". Hy moet van die buitelewe en sport hou, lekker kan braai en kuier en ook saam teater toe kan gaan. En 'n goeie sin vir humor he. 'n Romatiese ou is 'n bonus! Hy moet finansieel selfstandig en onafhanklik wees en lekker kan lag. Ek hou van 'n man wat langer is as ek, slimmer as ek, en fikser as ek!

Wat Haar Vriende SÍ

Lovingife het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Meegevoeligheid; Toewyding
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Kookkuns; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Perdry; Rekspring; Roei; Skubaduik; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters