KATRIEN_01KATRIEN_01

KATRIEN_01

53 – Brakpan (Dalview), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n vrou wat bederf wil word en wil my maat bederf. Passie vir lewe....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan (Dalview), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Glo in myself. Glo in mense. Die lewe skuld my niks ek moet die beste maak van die lewe en het nie tyd vir mense wat wil speel met my hart nie. Die lewe is te kort daarvoor. Ek gee alles. Ek kinders en het nog my moeder en het iemand nodig wat dit kan verstaan dat daar n pakkie is. Ek het n maatjie nodig wat n pad wil stap my bederf en hom. Mal oor die see maar geniet ook die bosveld. Natuur is die teken van my bestaan . Ek is n God vresende mens en sit my Vader eerste my maatjie moet my steun pilaar wees en ek syne. Ek dans graag, rook nie en drink n lekker grasie wyn. Nie n uithaler kok nie maar geniet om te onthaal. Hou nie van klein beknopte plekkies nie. Het tyd vir myself ook nodig so glo ek ook my maat het dit nodig, dus besitlikeheid en jaloesie is vir my uit. Ek is n mense mens maar geniet ook die rustigheid van my eie plek. Geniet ook tv en dvd kyk. Geniet rygby maar is nie verbind tot dit nie. Glo dat ek deur die jare goed na myself gekyk het.

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet selfonderhoudend wees met ruggraat. Besef dat die man die boodwinger is en die vrou die ondersteuning bied. Hy moet kan leiding neem en weet wat hy wil he. Moet nie sy wil op my afdwing nie maar oop wees vir bespreking. Nie opsesief wees oor my nie en kan verstaan wat eie tyd is. My maatjie moet my kan bederf met verrassings. Nie impelsief wees nie maar wel die oomblik ding ook kan doen. Hy mag sy sport beoefen maar dit moet nie ons verhouding oorheers nie. Jaloesie is nie opsie nie. My maatjie moet ook n God vresende man wees met waardes. Lief wees vir mense en die natuur. Lief wees vir die see.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Driekamp; Gimnastiek; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde