Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 11 Augustus 2017

Verander: 23 Junie 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Velddrif, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Agnosties
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Velddrif (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
32 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Rustige familie mens lief vir kosmaak, spor,t kinders en diere.Totaal gekant teen enige vorms van geweld.Hou van visvang. Beskik oor n goeie humorsin, sagmoedig, geduldig, vriendelik,eerlik,toegeeflik, intelligent.
Afgetree met klein pensioen na n besigheids fiasko en hoop daar is tog dames wat dit nie as n groot probleem sal beskou nie. Ek sal sekerlik vir enige dame n aanwins wees ens sal selfonderhoudend bly.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is n familiemens wat graag alle besluitnemings met my geliefde deel, haar spasie gee om haar ding te doen maar dieselfde verwag, nie jaloers is nie maar vertrou kan word, dat sy ook van kinders, diere en die buitelewe moet hou, saam met my kuns sal waardeur en beoefen.
Iemand wat finansieel onafhanklik is en my situasie nie as probleem sal beskou nie.

Wat Sy Vriende SÍ

droleq3 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Net borshare
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Dobbel; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Biljart Snoeker; Gholf; Kampering; Lyfbranderry; Rugby; Skaak; Skubaduik; Snoeker; Stap; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Reptiel(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Baie Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties