Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dankie dat jy die tyd vat om my profiel te lees.....

Ek het nou op daai stadium van my lewe gekom waar ek moeg is om alleen te wees. Dit sal wonderlik wees om dinge saam met 'n spesiale persoon te deel. Ek besef elke dag meer en meer wat ek uit die lewe wil hÍ. Al doen ek tans nie sport aktiwiteite nie, beteken dit nie dat ek dit nie sal probeer nie, en ja indien ek nie van 'n aktiwiteit hou nie, sal ek my ander helfte daarin ondersteun en aanmoedig!

Die belangrikste vir my is om iemand te ontmoet wat in die Here glo. Ek glo aan mede-deelsaamheid, respek, loyaliteit, opregtheid en eerlikheid, indien jy 'n leuenaar is, 'skip' asb my profiel. Een te veel keer voor gelieg en seer gemaak.

Ek gee baie vir mense en gevoelens om, en het uit die aard van my werk baie daarmee te doen. Indien jy nie van iemand wat 'in touch' met haar gevoel is hou nie.....jy weet wat om te doen!!!!!

Ek is redelik skaam, maar sodra ek jou beter leer ken, kom die grap kant van my uit... Ek hou van lag!

Ek voel ek het vir lank genoeg gewag vir Mr. Right, en heeltemal te min goed probeer...so ja ek sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat van die buite lewe hou, selfs wat sport doen, iemand wat nie bang is om nuwe dinge aan te pak nie. Iemand wat nog kan langarm, moenie worry as jy nie kan nie, wees net 'game' en ek leer jou.....:)

Mense is vir my interessant, dus moet jy darem iemand wees wat praat.

Nog 'n belangrike punt is vriende en familie. As dit nie vir hierdie 2 groepe mense was nie, wie sal jy vandag gewees het?? My tydsverdryf behels 'n lekker braai saam met vriende, 'n rugby game of twee, 'n aand uit om te dans, 'n goeie movie of dvd, rooiwyn kaggelvuur en goeie boek om te lees, en om kwaliteit saam met geliefdes te spandeer.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Volk; World
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Rugby; Snoeker; Tennis; Uiterste sportsoorte; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties