Ley33Ley33

Ley33

29 – Groblersdal, Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks n plat op die aarde mens en hou van dinge doen. bv Ek hou van kook en buite lewe aktiewieteite.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Groblersdal, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

We'll my vriende se gewoonlik maar net eks maar net [geskrap]want hul het nie n beskrywing vir my nie, maar hul staan agter my soos n rots en gee baie om oor my oor hul weet eks iemand wat hul kan vertrou en op kan staat maak. Ek hou meestal van als van om net by die huis te sit en movie kyk tot om my bromponie te vat vir n spin in die bos. Ek hou baie van die natuur en plaas lewe en sal graag net in n rivier swem, maar ek weet ook hoe om die rustigheid by die huis te geniet met of sonder vriende, vir ontspanning sal ek van tyd tot tyd gaan kamp of visvang of selfs net sleg wees op my bank en n movie geniet. Ek hou ook graag daarvan om na die sterre te kyk, dis so asof dit vir mens n storie wil vertel net jammer [geskrap]

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal n vrou wat plat op die aarde is, nie bang vir kleinighede nie en moet ook die natuur kan waardeer, n vrou wat sal strewe om saam die beste sal wil maak van haar man en sy moet kan grappies maak en net haar self kan wees as ons om ander mense is. Nie baie mans hou daarvan om heeltyd vasgehou te word nie, want as n vrou haarself nie kan geniet nie hoe moet die man homself geniet? Sy moet ook die tipe vrou wees wat nie bang is om haar hande vuil te maak nie en avontuurlustig wees. Sy moet glad nie lui wees nie en van die man verwag om alleen kos te maak en skoon te maak ens nie sy moet behulpsaam wees want dis waaroor n verhouding gaan, om saam deur onderwerpe te gaan en saam aan die verhouding te bou.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit; Wild; Buite beheer
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Punk; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Fietsry; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Sneeuplankry; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde