Rooibos_2015Rooibos_2015

Rooibos_2015

70 – Pretoria (Akasia Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

Enkeling soek lewensmaatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Akasia Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is gesellig maar nie uitspattig nie. Ek is n ware Christen gelowige en steeds werksaam in my eie onderneming. Ek is n Rekenmeester van beroep, maar is betrokke by n eie onderneming ook. Ek is heeltemal onafhanklik en is woonagtig op n pragtige hoewe naby Pretoria. Ek is nie n rusiemakerige mens nie, en kry alles reg met mooi woorde. Ek is skoon en netjies op myself, my huishouding en my kantoor. Ek is verder n plat op die aarde mens en kan met enigiemand klaarkom. Ek lyk soms ernstig, maar dit is sommer maar net so. Ek is ten alle tye respekvol, en sien alle mense as gelykes. Ek hou ook soms van uitkamp en reis graag rond Daar is steeds baie om te sien en te beleef. Wie wil nou sulke dinge alleen doen.
Ek is nie lank of oorgewig nie. Ek is 1,68 lank en my gewig 83 kg.. Ek verkies n slank en petite vroutjie, omdat ek self nie groot gebou is nie. Ek is streng net n eenvrou man en ek verwag van haar dieselfde.Ek rook of drink gladnie

Sy Ideale Pasmaat

Ek verkies n op en wakker vroutjie wat vriendelik en saggeaard moet wees. Salomo het in sy wysheid gese dit is beter vir n man om bo op die dak van sy huis te bly, as om in n huis saam met n twisgierige vrou . Sy moet goedversorg wees, en saggeaard soos dit n vrou betaam om te wees. Nie te lank en oorgewig nie. Sy moet n een man vrou wees, en nie eers droom van weer skei nie. Dit kwes die diepste. Ek weet, want ek het dit ondervind. Sy moet nie rook of drink nie. As sy rook sal ons daaraan werk om van die slegte gewoonte ontslae te raak. Eintlik baie maklik as sy wil. Ek hoop ek kry die regte maatjie.

Wat Sy Vriende SÍ

Rooibos_2015 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Goud
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Stoei; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Prikkels:
Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Redelik