Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
57 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
147cm (4' 9.9") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Moeg van alleenwees, maar het al in te veel slagysters getrap, genoeg gedra aan voorgangers se bagasie en tweede gekom; nooitnie weer nie !
Ek is eerlik (dalk te), opreg, lojaal en getrou, sagmoedig, kontak- en mens-mens; natuur en diereliefhebber, eer & respekteer andere, hul gevoelens, beginsels en besittings - en ek verwag dieselfde; probeer "gentleman" wees, gun elk 'n plekkie in die son.
Het baie liefde om te gee, maar wil darem ook terughÍ; gun my maat ruimte en verwag dieselfde. Konserwatief oor verhoudings - in verhouding modern / konserwatief wat liefde en Eros betref - behalwe om te deel ! ! Redelik kunssinnig, bŠie fżn geestes-aanvoeling, gedissiplineerd, prakties, handig, aanpasbaar, stabiel, nie koudbloedig nie met genoeg normale manlike hormone, het positiewe en realistiese begeertes en verwagtings mbt. liefde en alle fasette en van die lewe in geheel. Mense-gevoelens en emosies is nie mee te speel of mors nie, ek sal jou bystaan waar ek kan, in oorgawe jou lewenslange maat wees - as jy dieselfde kan en waarlik wil wees. Gaan kyk asb. by singles2meet, daar kan jy meer van my kry - en ek wag in spanning by lg..

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek 'n nie-versmorende lewnsmaat - vir Šltyd. 'n Gewone vrou om op trots te wees & tot my laaste lewensdag te kan liefhÍ sonder skroom of vrees - om liefde te gee en ontvang in 'n normale verhouding;nie 'n ikkelpop,modepop,joller of "two-timer" nie;sagmoedig,opreg,getrou,eerlik,openha rtig,standvastig & fluks, gebalanseerd, normaal-vroulik,sonder om haar eie of ander se slaaf te wees,met 'n nie-oordrewe ego;BŃIE BESLIS NIE 'N TV-,SELFOON-,KIND- of FAMILIE-SLAAF NIE;'n blaamverskuiwer,smartvraat,klets-of raaskas,tweegesig nie;ook nie 'n preutse,manipulerende broekdraer, stoomroller,yskas of stoompot nie;met redelik-goeie gesondheid;nie vals,sportmal,jaloers of besitlik nie-net gewoon-normaal! 'n Gelowige en opregte Christen,nie 'n dweper of godsdiens-slaaf nie. Eroties,sensueel, warmbloedig ook dalk,'n normale, ,goeie,"skoon" EENMAN-vrou SONDER maskers en "hang-ups",SONDER pretensies of valse agendas; nie perfek, geld, plesier- of mannejagter nie; anders hou maar verby,so ook as jy die verlede se bagasie nie wil afskud nie en aanhou saamsleep - omdat ek EN JY elk 'n mens in eie reg is en ek nie daaronder of valse eiewaan gebuk wil gaan nie;ook nie vol vrese en angste nie;geen "hiper-" nie ! Ek sal my lewenspad met jou in volle oorgawe,liefde en opregtheid loop as jy ook so wil, jou bystaan en help waar ek kan,sodat ons mekaar in liefde dien en opbou;ek sal myself,my alles en beste gee in ruil vir jou/ne,solank jy nie my voorgangers se gemors of jou skuldgevoelens/gewete/ verlede op my oordra of projekteer nie. "Forgiveness does not change the past,but sets you free and enhances the future..." Jou gisters en eergisters mag my dalk gladnie pla nie... want niemand is foutloos, heilig of 'n engel nie; ek baie beslis ook nie ! Integriteit,wie en wat jy in jou hart is,wat jy bedink en doen as jy alleen en agter toe deure is weeg swaarste by my. Is 'n doodgewone vrou soos wat sy deur die Vader geskape en bedoel is om te wees dan te veel gevra ? Ek wonder soms mos al ...

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra 'n bifokale bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Geel
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Kunsflieks; Onafhanklik; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gedigte skryf; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde