Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gemaklik met myself. Ek het 'n intieme verhoyding met God. Haat leuens. Mal oor mense en het geen kleur onderskeiding nie. Hou v my diere. Ek hou my besig met fotografie, skilder en alles wat deel is v creative wees.
Kuier graag maar is ewe gemaklik om alleen te wees. Vervelig is ek beslis nie- ek kan jou vriendin wees maar net so kan ek jou minaarres wees. Ek kan jou stylvolle metgesel wees maar net so ook saam met jou die kar was! Maw ek het baie fassette tov my persoonlikheid. Ek is al gesÍ ek is te sensitief maar feit is, elke gedagte elke woord elke denke tref my hart.

Sou graag wou sÍ: to know me is to love me- maar ek is maar net ek!!

Haar Ideale Pasmaat

Eerstens moet hy my vriend wees. God ken. Hy moet ten volle gemaklik wees met wie hy is. Geen baggage hÍ nie. Hy moet weet wat is d verskillende liefdestale wat belangrik is vir 'n vrou.
Hy moet ten volle selfversorgend wees. My pasmaat moet my behandel asof ek die mees belangrikste, mooiste en begeerlikste vrou is! My respekteer en aanvaar.

(Ek is nie op hierdie site vir 'n seksmaat nie, so as jy een soek....skip my profiel)

In totaal my pasmaat moet 'N MAN wees... In elke vorm.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Lank; Reguit; Wild
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fantasie; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kaartspeletjies; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Motorsport; Skaak; Staptogte; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig