Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Croydon), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Tswana
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n sagge-aarde man met min skete en grille- ek is baie humoristies en 'n terggees. Ek is arm maar opreg met baie liefde in my hart. Ek is veral lief vir kindertjies en hou daarvan om hulle te bederf en lief te he.
Ek is nog sterk en baie gesond en vol lewe. Ek is baie lief vir visvang en kampeer -"n absolute natuur mens !
Christelik met hoe waardes en baie lief vir my kinders en kleinkinders. Ek is arm aan aardse goed maar ryk in liefde en ander dinge wat belangriker is as geld.
Ek is absoluut eerlik in my handel en wandel.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet mooi en skraal wees want ek is baie maer en sy moet by my pas. Sy moet opreg en eerlik wees en nooit skree en baklei nie. Sy moet praat en redeneer as daar iets is wat pla.
Sy moet saam met my swaarkry en lekker kry en sy moet nog vol "go" wees.
"n Skynende en sagge-aarde sterretjie in ons nessie wees!
Sy mag sosiaal drink en haar foutjies he - ek is seker met so 'n vrou sal ek die paadjie kan loop !

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Gholf; Jag; Kampering; Perdry; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Opgewonde