truepath

43 – Brandfort (Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

wees jou eie self. Moet nie verander ten koste vir iemand nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brandfort (Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Buddis / Taoïsme
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
41 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Geen leuns, wees jou self. Ek is baie lief vir die natuur, diere, goeie vriende, buite lewe, tuinmaak, kos maak, solank als net nie 'n roetine word nie. Dit moet spondaan gedoen word. Goeie fliek, dvd, dans, net lekker kuier sonder uitspattige gebruik van drank!!! Ek is 'n baie kontak mens. Lief om te wys ek gee om, moet my liefdes taal wat fisieke aandag is kan praat sowel as opbouende woorde!!! God moet deel wees van jou lewe!!!

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik. Lojaal. Liefdevol. Geduldig. Goeie kommunikasie kan h. Lief wers vir diere, natuur, buite lewe, lekker kan ontspan, lief wees vir musiek,dans. Net sosiaal wees sonder uitmatige gebruik van drank, moet my liefdes tale kan praat en verstaan. Netjies en skoon van voorkoms wees.

Wat Haar Vriende S

truepath het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

truepath moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.