Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Vandag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Newcastle, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek's 'n optimis, bly altyd positief en sien altyd die goed in mense raak. Miskien is ek naief, en al het dit my vantevore pyn en seer gekos, glo ek nog in ware liefde, 100% toewyding en wedersydse respek en vertroue. Ek's nie hier om jou tyd te mors nie en verwag dieselfde. Ek spandeer graag tyd in die natuur, saam met vriende en familie en natuurlik daardie spesiale iemand in my lewe! Wat is nou lekkerder as 'n lekker kuier by die river of op die strand, om die quad te haak en net te gaan verken in Mosambiek? Ek's jonk van gees en baie lief vir kinders. Ek weet nie of ek of hulle dit meer geniet as my broer se kinders skool vakansies vir my kom kuier nie! Ek diepsee duik en geniet dit om bietjie te "skilder" af en toe, net lekker voor die kaggel te sit en lees/musiek luister in die winter en niks klop 'n lekker braai by die swembad tydens Saterdag rugby nie! Ek dink ek het baie om te bied/gee vir die regte persoon sou ek haar ontmoet!

Sy Ideale Pasmaat

Ek's opsoek na 'n lewensmaat, nie 'n korttermyn verhouding nie. Ek's opsoek na 'n goeie siel, iemand wat nog saam met my in ware liefde kan glo en deel! Ek glo in 100% toewyding en wedersydse vertroue. Ek sal graag iemand in my lewe wil he om saam ons eie avontuur aan te pak, ons eie storie te kan skryf. Kom ons gaan soek saam skatte op die strand met die metal detector, gaan duik hulle uit op die bodem van die see, gaan soek hulle in die grootste woude en op die hoogste berge....kom ons doen dit saam!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Branderplankroei; Gholf; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rekspring; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Tennis; Visvang; VoŽlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde