Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands; Spaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dinamiese man wat weet wat hy wil he, wie doelwitte stel en dit bereik. Slegs oulike vrouens mag boodskappe stuur! As daar enigiets in my profiel is wat anders is in joune (ras, godsdiens, huistaal) moenie my tyd mors nie - duidelik is ons dan nie pasmaats nie - ek wil volgende jaar hierdie tyd (dus 14 Augustus 2015) getroud wees - ek is beslis nie hier om vriendskappe te maak wat nerens gaan nie. As jy 'n vriend wil he...koop eerder vir jou 'n hond...

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat het 'n betrekking, drome, stokperdjies, hou van avontuur, het buitengewoon min kak en trane. Sy is vroulik met 'n liefde vir kinders en diere, sy moet darem weet hoe om kos van 'n aard te maak. Ek wil graag trots wees op haar. Dit sal wonderlik wees as sy wel tennis speel.

Meer Oor Hom

Dingenus moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.