Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Donderdag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hier kan n mense enige bollie gooi, maar kom ek maak die 20 woorde op (soos hulle versoek..lol..)

Ek versamel NIE seels nie,
Ek help nie ou tannies oor die straat nie, (want hulle moan in elkgeval)
Ek geniet visvang, bike-rallys, kampeer, (so ek is beslis n persoon vir buite wees)

Ek is aktief,maar is NIE n fiksheid-junkie nie, so ek hou van kos maak/eet ,

Nerens staan daar dat die lewe NET ernstig moet wees nie, so ek is nie....wanneer ek werk,werk ek,maar asek speel,dan gaan ons vir goud..;-) .

En JA, ek weet familie is belangrik, maar soos daar n tyd vir die kids is,is daar vir familie,en so moet daar tyd vir mekaar ook wees....kapish..???

Sy Ideale Pasmaat

34B,28,30 klink seker reg,maar is nie vir my nie,

ek is mal oor iemand wat soos n ...kom ons sÍ maar soos n "dubbel muur" gebou is...(stewig met min plyster)..;-)

Moet lus wees vir die lewe, en asb,as jy en jou ex'se nog soos boeties is,en bla..bla..bla...hou asb verby, ek het ook ex'se, maar n nuwe boek met n nuwe hoofstuk met n nuwe bladsy is wat ek na opsoek is..;-)

O'ja, jy hoef nie van honde/katte/perde/donkies/hasse/varke te hou nie, want ek het die helfde nie...;-)

NB: organic kos is nie n maaltyd nie, so as jy kan lekker eet...GREAT..!!! BRAAI BLY BAAS (al kan ons nie elke dag nie.) kapish...?

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Geskeer
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport:
Draf / Hardloop; Gholf; Snorkelduik; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters