Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Brits (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 40 | ||
Sterreteken: |
Skerpioen; Visse | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek vra mooi, moenie net kyk nie. Doen moeite en gesels met my ek byt nie en is nie verbode vrugte nie. Ek lyk dalk hoogmoedig, maar ek is plat op die aarde, net skugter. Ek het al baie seergekry, maar dit het my sterker gemaak. As jy kans sien om warm te leef, leer my ken. [geskrap]
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet my en my kind aanvaar soos ons is en ons oorlaai met dieselfde warmte wat ons uitstraal. Ek smag na opregtheid en die ideale liefde tot aan die einde. Wedersydse respek is belangrik. Hy moet my vashou maar nie versmoor nie en nooit leuens vertel of my valse hoop gee nie. Ek smag daarna om bederf te word, niemand doen dit meer nie.
Wat Haar Vriende Sê
soekjymy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Buierig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Kampering; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |