Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
33 - 38
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Nederlands; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n harwekerkende dame, speel graag pool en is baie lief vir diere.

Ek is ekstrovert gekamofleer as 'n introvert en soek graag iemand om mee te gesels en dalk na vriendskap of mekaar beter ken verhouding. Vergeet een nag diens en kort termyn verhoudings Ek is tegnies aangele ,dit beteken nie dat ek n label dra nie. Ek bly heel eerstins n vrou en is op soek na n vrou. Stel nie belang in iemand wat aantrek of lyk soos n man nie.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na iemand wat maklik is om mee oor die weg te kom, nie te veel "issues" het nie en "must love dogs".

Moet ambsisie he en 'n plan vir haar lewe. Ek hou glad nie van mense wat nie presies weet wat hul soek en daavoor baklei nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Punk; Rock
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Misterie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Motorherstelwerk
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Rugby; Snoeker; Stap; Swem; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Naak baai; TatoeŽermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties