Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is jy ook op soek na eers 'n vriendskap t.o.v. die teenoorgestelde geslag, niks is onmoontlik met mense wil rustig wil gesels nie. Sin vir humor/droee grappe is heeltemal aanvaarbaar. Dis moelik om mense binne 'n paar sinne te ontleed, so eerlikheid,opinies en idees wat gedeel kan word is gratis en sal waardeer word sonder motiewe. Vriendelikheid kos niks en my houding sal so bly as mense taktvol kan gesels oor waaroor hulle wil. Niemand weet als van als nie en ek is nie perfek nie, enkel, maar het steeds lus vir die lewe !

Haar Ideale Pasmaat

Heelwat mense en ek ook is eers opsoek na 'n ware vriendskap wat tyd oorleef, hetsy goeie of slegte tye. 'n Dag op 'n slag, geen haas met enige verhouding nie is meer suksesvol wanneer beide kante saamewerk, Net tyd sal leer wat kan gebeur met eerlikheid, lojaliteit en baie ander aspekte in 'n verhouding. "A friend is one who walk's in, when other's walk out". Waar daar 'n wil is is daar 'n weg, gesels asb net, want ander mense kan nie snuif wat ander mense dink en hoe hulle voel oor die feite van die lewe nie as kommunikasie baie vaag is nie. Partymaal het ons meer moeilikheid met onsself en ons verlede as met 'n persoon wat mens nie eers ken nie, ai mens bly maar mens ne ? Ek sien kans vir gesels in die besige lewe en sal luister.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Sport:
Atletiek; Arobiese oefeninge
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties