Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brisbane, Queensland, AustraliŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Agnosties
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 39
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek's `n diep mens, maar ek erken baie min heilige koeie. Die met die mees vaste oortuigings word kort voor lank deur die wind omgewaai. Van ons gee ons oortuigings prys en word die wind se vriend.

Sy Ideale Pasmaat

Ek wens ek kon dit maklik opsom.
Hier is wat jy NIE IS NIE :
- jy is nie bloot Afrikaans nie, jy voel in jou hart jy is een van die laaste oorblywende `n Afrikaners. Jy weet wie N.P. Van Wyk Louw is, jy verstaan die woorde van Marais.
- jy is nie oortuig deur die reŽnboog Utopia droom nie. Ten spyte van jou liefde vir jou land, dink jy aan hasepad vat na elders.

- jy is nie ingestel op `n kliek nie, in jou hart was jy nog altyd - en sal vir ewig bly - `n nederige reguit pyl. Jy soek na `n maat met wie jy opregtheid kan deel.
- jy is nie skaam vir wie en wat jy is nie, maar jy verlang na `n maat wie saam met jou kan staan

Ten slotte, jy het een baie ernstige kwaal onderlede. Een so erg dit kan jou ondergang beteken ... dis fataal.
Jy is lojaal.
By jou maar sal jy staan. En jou maat sal eendag hand-aan-hand saam met jou uit hierdie wÍreld uit stap.

Wat Sy Vriende SÍ

OoswaardseWind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Nederigheid; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Boeke:
Geskiedkundig; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Lees; Rekenaarprogrammering
Sport:
Motorsport; Rugby; Waaghalsige sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol