WolbeertjieWolbeertjie

Wolbeertjie

45 – Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Sagte beertjie met n sagte harttjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Visse
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het die hemp "Been there, done that". Wil n vrou wys wie die ware ek is. Ek is saggeaard, amper skaam, en het baie liefde om te deel. Wil die heeldag lag. En hou van grappe maak, maar ook die ernstigheid ervaar van lekker saamkuier en saam wees. Nie die "Me time" nie, maar die "Our time" geniet. Kan nogal heel gemaklik wees met n lekker movie, en iemand wat dit saam met my kan geniet.

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat moet die woord "pasmaat" volstaan. n Maat wat by my kan pas. Sy moet oop en vol lewe wees. Hou van kommunikeer, en ook liefdevol wees. Sy moet oop wees oor probleem bespreking, en eerlik wees oor die probleem. Lekker kan lag, en n grap kan deel. Goed kan inpas in n vriendekring waarvan myne redelik groot is .

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Goedhartigheid; Humor
Ontspanning & Vermaak
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Rock
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller
Belangstellings:
Kookkuns; Rondspeel op die Internet
Sport:
Krieket; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties