Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 16 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Cullinan; Pretoria; Bronkhorstspruit (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Het nie hoŽrskool voltooi nie; HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gemaklike mens om mee oor die weg te kom. Ek is selfonderhoudend...en werk bajie hard... ek kan als vir myself doen maar wil nie meer nie...ek wil bederf en bederf word en weer volkome vrou wees. Ek geniet kosmaak en lief om vriende te onthaal. Ek geniet dit om kreatief met my hande besig te wees en het baie tools in my garage...hahaha! maar my naels is mooi gedoen!! Ek het baie sterk morele waardes en beginsels en is redelik konserwatief maar kan ook bietjie "stout" wees as die geleentheid hom voordoen...ek is beslis baie jonger as wat my ID sÍ!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale lewensmaat moet 'n Godvresende man wees en dan sal al die kwaliteite waarna ek soek in plek wees!
Ek soek na 'n maat wat aktief is en saam met my dinge kan doen en besig bly- ek kan nie voor die TV lÍ en sleg wees nie! Ek wil saam met jou die natuur beleef...slaap (of wakker bly) onder die sterre in die bosveld,rooiwyn om die vuur drink, stap op die strand en ja swem in die see dat die golwe ons uitrol!
Dit sal my groot plesier verskaf as ons saam in die kombuis kan kuier en kos maak en ook saam vriende kan onthaal.
Verder kan ons mekaar net leer ken en weet of ons sal pas of nie.
As jy dink ek ek by jou kan inpas wil ek graag eerste van jou hoor.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Belangstellings:
Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Swem; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties