Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Pretoria Stad), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Midrand; Randburg; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is bietjie skaam met 1ste ontmoeting daarna gaan dit beter. Ekt 'n vreeslike lekker lag aan my en hou daarvan om jokes te maak. Ek kan soms vinnig my moer strip maar ek dink almal kan net tot 'n punt gedreif word. Eks vriendelik en probeer altyd help.

Ek het 2 hondjies en 'n papegaai is baie trots en baie lief vir my diere. Eks mal oor kalvoet, natuur en die bosveld. ek gee nie om vir so bietjie vuil word maar weet ook hoe om na myself om te sien en pragtig te lyk.

Ek hou glad nie van diere mishandeling nie, ek wens ekt so groot huis dat ek enige hawelose dier kan inneem.

My idee van pret is om net 'n lekker tyd te he met die mense om my eks baie eenvoudig.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n man met goeie waardes. Weet waar hy staan in die lewe en wat hy wil he.

Ek soek n man wat my met die nodige respek sal hanteer my onvoorwaarlik sal lief he,en my sal beskerm,

Die man in my lewe moet homself wees, iemand wat lief is vir diere en die natuur. Eks opsoek na iemand wat n grap kan maak en ontvang.

N man wat gemaklik met my en homself sal wees. en ten alle tye sal eerlik wees met homself asook met my.

Ek soek n Man wat reg is vir n life long commitment.

Wat Haar Vriende SÍ

AngelFace26 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Krieket; Rugby; Snorkelduik; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters