Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria-Noord), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 168cm (5' 6.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is hardwerkend, goedversorg drink en rook nie en altyd vriendelik. Beslis nie die rusiemakerige soort nie. Nie aansitterig nie, lewe n skoon en ordentlike lewe maar plat op die aarde , n boerseun in murg en been. Meng baie maklik met almal, Soek n slank en petite vroutjie, nie langer as my 1,68 meter nie. n Klein verskil sal seker nie n aardse verskil maak nie. Maar vriendelikheid en ordentlikheid is n vereiste.Ek woon op n pragtige hoewe noord van die Magaliesberg op die Pretoria Noord Brits weg pad. Dit is in n ontwikkelde gebied. Ek is n sakeman en werk nog voltyds. Van aftree op hierdie stadium nog nie sprake van nie.Ek is skoon en netjies en n Rekenmeester van beroep. Ek woon tans alleen en versorg myself heeltemal goed genoeg. Het voltydse bediendes op die hoewe en n huisbediende. Ek leef n gesondeskoon en versorgde lewe maar verlang n lewensmaat waarmee ek dinge saam kan doen.Ek is streng n eenvrou man en verlang dieselfde van my vrou.
Sy Ideale Pasmaat
Siels of geesgenote is belangrik en liefde vir mekaar is die bindende faktor sowel as wedersydse gesprek en kommunikasie. Moet nooit ophou om te gesels nie. Sy moet n kontak person wees soos ekself. en saam dinge doen. As iewers heen gegaan word, moet dit saam gedoen word. Jou maat moet die belangrikste person in jou lewe wees en mekaar met grootste respek behandel en aangespreek word. Dan sal n huwelik slaag. n Egskeiding is die ergste en slegste ondervinding wat enige mens ooit kan beleef.
Wat Sy Vriende Sê
Janneman_101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Reis |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Rugby; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |