Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Sherwood), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Frans; Grieks; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n maklike mens. Goeie mens wat hou daarvan om na ander se probleme te luiter. Ek is aangenaam om me te gesels as jy my eers ken. Ek het baie selfvertroue. Ek het Standvastigheid. Ek is Onafhanklik. Ek is n sterk mens maar ook baie saggeaard.
Ek soek n goeie eerlike man. Hy moet my lief he vir wie ek is. Hy moet my nie probeer verander nie. Ek het klaar seer gekry en wil dit nie weer he nie. Hy moet my met respek behandel. As daar dinge is wat pla moet dit uitgepraat word. Ek hou van uitstappies en braai saam vriende. Ek hou ook van kamp en Rugby kyk. Ek geniet ook graag tyd saam my kleinkind. Ek hou van iemand wat stiptelik is en weet wat hy wil doen. Ek geniet my whisky as ek van die werk kom en voor ek kos maak. So die man wat my wil uitneem moet ook geduldig wees. Ek hou nie van bak nie. Ek koop eerder. Ek geniet ook so een keer n maand n aand by die casino. Ek loop kaalvoet in die huis as ek kan. Ek geniet dit. Ek is ook nie outyds nie.

Haar Ideale Pasmaat

My gepaste maat moet goed gemanierd wees. My op sy hande dra. Hy moet my ten alle tye respekteer. Hy moet eerlik wees. Romanties. Hy moet my kan verras. Meeste van alles hy moet my lief he ten spyte van jou foute.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Musiek Kanale; Nuus; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Romanties; Volwasse
Sport:
Atletiek; Branderplankroei; Dans; Rugby; Snoeker
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde