Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Februarie 2017

Verander: 20 Februarie 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die spreekwoord se, skoonheid vergaan maar deug bly staan. Ek glo in myself as n mooi vrou wat geseend is met baie gawes en talente. Ek is spontaan, liefdevol, witty, beslis nie vervelig nie en altyd gereed om iets spesiaal te doen.
Die lewe het my baie lesse geleer en daarom probeer ek elke dag voluit leef. Ek is gelukkig met myself en daarom kan ek ander ook gelukkig maak. Ek is selfgeldend en selfonderhoudend, daarom verwag ek van vriende om ook op my standaard te wees.
Ek is neutraal as dit by online dating kom, ek sal graag goeie vriende wil maak om te kyk of n mens kliek......... What ever will be, will be. God weet wat Hy vir my toekoms beplan, ek laat my lewe volkome oor aan Sy wil.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na n uitgesorteerde selfversekerde Vriend met geen emosionele bagasie en ekse wat sy lewe versuur nie. Hy moet n gelowige wees en sy Christenskap prakties uitleef. Hy moet respek afdwing,n ware gentleman wees en n vrou soos n prinses laat voel Geen rokers nie en as jy drink doen dit matig en beheersd seblief. Ek is ver van volmaak af so aanvaar my soos ek is en ek sal uit my pad gaan om vir jou n betekenisvolle vriendskap te bied
Blessings!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Volk
Boeke:
Godsdienstig; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Kampering; Rugby; Stap; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig