conamore_248

60 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Het die potensiaal om jou lewe te verryk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 18 Junie 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Duits; Frans; Italiaans; Nederlands
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is redelik ekstroverties, stel belang in mense en is 'n goeie kommunikeerder. Ook 'n goeie luisteraar en probeer mense help en ondersteun, maar verwag ook dieselfde van ander. Raak maklik verveeld met mense wie net oor hulself praat.

Ek besit my eie besigheid en is ook betrokke by die akademie (opvoeding) Baie lief vir klassieke musiek, teater, kuns, tuinmaak en diere.

Ek is fisies baie aktief: ry elke oggend fiets of gaan stap/draf met die hond.

'n Positiewe uitkyk op die lewe en 'n aansteeklike lewenslus, veral as dit geÔnspireer word deur iemand wat dit graag met my wil deel.

Sy Ideale Pasmaat

Goeie kommunikeerder en moet belangstel in my menswees, soos ek in syne. 'n Reisgenoot, maar ook sielsgenoot saam met wie ek dinge kan doen. Verkieslik iemand wat hou van die meer kulturele dinge in die lewe.

Moet finansieel onafhanklik wees.

Sport en 'n liefde vir diere is 'n groot aantrekkingskrag, en 'n mooi gespierde, of minstens goed versorgde liggaam 'n groot plus!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Jazz; Klassiek; Opera; Reggae
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Liggaamsbou; Motorsport; Muurbal; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Uiterste sportsoorte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig