Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kuruman (Upington), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n dood gewone man wat hou van dood gewone dinge in die lewe. Ek hou daarvan om tyd met n vrou of vriendin te spandeer en te gesels oor dinge wat saak maak in die lewe en ook oor intieme dinge, dinge wat n verhouding bou en laat werk. Ek is n man wat hou daarvan om liefde te gee, maar ook om terug te ontvang. Ek is opsoek na n vrou om my lewe met my te deel en my te aanvaar vir wie en wat ek is. Ek is lief vir visvang, jammer net te ver van die waters af, lief om TV te kyk saam met my egenoot of vriendin te gesels of net om romanties te verkeur. Seks is vir my belangrik, want ek glo dit maak enige huwelik sterker, veral as iemand ernstig is oor my. Ek hou nie van lig sinnige mense nie, maar wel van n spontane meisie of vriendin. Moet asseblief nie met my gevoelens speel nie, want glo my ek sal dit nie met jou doen nie, so as jy dink jy is die regte een laat hoor van jou.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van n spontane vrou of meisie wat die mooi dinge in die lewe kan sien en waardeur, wat weet van swaer kry en waar dinge vandaan kom. Sy moet liefde vol en baie romanties wees en die hinkering in my om haar te he kan aan wakker. Sy moet passie vol wees oor seks want dit is vir my belangrik en sy moet my kan uitlok om dit met haar te he deur wat sy se, hoe sy aan trek, haar liggams bou ens. Ek hou van n oop verhouding en nie daarvan om dinge van mekaar weg te steek nie. Ek glo eerlikheid en vertroue is die grondslag van enige verhouding of huwelik en die res sal vanself kom.Vir my is dit belangrik om my meisie of vrou te ondersteun in wat sy doen en dit met haar te deel, want ek glo sukses le in ondersteuning vir mekaar maak nie saak watter kant van die lewe word na jou gegooi nie. Ontrouheid, leuns en die speel met mekaar se gevoelens sal defenitief die verhouding laat verbrokkel.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Motorherstelwerk
Sport:
Atletiek; Dans; Fietsry; Kampering; Rugby; Stap; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol